Nuus & Insigte

Ekonomiese & Markoorsig – September 2018

  • News
Internasionaal Internasionale ekonomiese aktiwiteit is sterk, maar minder gebalanseerd as vroeër vanjaar weens die verlaagde sinkronisasie van groeikoerse in die ontwikkelde wêreld. Volgens RMB Global Markets, het geopolitieke risiko’s toegeneem met die moontlikheid van ‘n volskaalse ​​handelsoorlog wat dreig om wêreldgroei totaal en al te ontspoor. Ons het voorheen reeds genoem dat dit ‘n onsekerheid is, maar President Trump se tydige en ontydige twiets oor handelstariewe doen die marksentiment definitief geen guns nie. ‘n Verlangsaming in Chinese aanvraag het ‘n domino effek op groei in kommoditeitspryse...

Continue reading